Ag hoe verlang ek nie nou na die weskus nie.
Ons gaan so twee keer 'n jaar af en mis Tietiesbaai nie.
My man vang graag daar vis en ek en my kamera verken die plek.
Jy sal sien ek het op galary van die seelewe tussen nie rotse.
Geniet dit.
Grace
Nou dat is een mooie baai inderdaad, met wel een vreemde naam :-) Ik lees hierboven dat je hier ook goed kunt vissen. Bedankt voor deze mooie zomerse foto.